Hornady en Sierra
Posted: Thu Aug 11, 2016 11:31 pm
Ek soek Hornady 6.5 mm(.264) 95 gr.v max en Sierra 243 70 gr. Blitz Kings.Ek wil groeperings toets en wil nie nuwe pakkies van 100 onnodig aanskaf nie.Soek ook 50 243 Winchester doppe nuut of gebruik.