More julle
Ek sien in die SA Jagters n advertensie vir Vector Scopes. Kan iemand my bietjie vertel van hulle? Kwaliteit, betroubaarheid? Het iemand al een van hulle?
Sent from my GT-I9060I using Tapatalk
Vector
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Vector
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Vector
Ek het een opgehad en hom vervang. Volgens geweerwinkel was dit algemeen. Hulle het glo al 'n klomp vervang.