Page 1 of 1

laaste jagplek vir Augustus gesoek

Posted: Tue Aug 09, 2016 12:33 pm
by Kanaal Aap
Dagse
Ek is al n geruime tyd n aktiewe leser op die forum, maar post nie baie nie. Sal werk daaraan :-)

Ek en vriende soek nog vir oulaas jagplek vir die naweek vanaf 24-28 Augustus . Ons kyk so na ongeveer 600 kg karkas vleis. Plekke wat ons oorweeg is die ooskaap, Noordkaap en Namibia. Ons het nog 2 vleispermitte oor vir Namibia jag. Mense wat nog nie hulle kwota vleis laat skiet het op hulle plase nie, laat hoor van julle.
Groete
Stoney