Page 1 of 1
Cheetah in Jozi
Posted: Sun Aug 07, 2016 7:37 pm
by BandK
Naand
Ek sien baie uit om van almal se ervaringe te lees
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Cheetah in Jozi
Posted: Sun Aug 07, 2016 7:41 pm
by tripodmvr
Welkom Bandk aka Cheetah. Vertel ons meer van jou belangstellings en skietgoed.
Re: Cheetah in Jozi
Posted: Sun Aug 07, 2016 7:48 pm
by BandK
My belangstellings is gewere en skiet in die algemeen van handwapens, lang-gewere, haelgewere en selfs boogskiet. Die gejaagde Jozi lewe maak jaggeleenthede net minder en word ek nou gedwing om meet skietbaan besoeke te doen.
My ander passie is om so min as moontlik teerpad te ry en die grondpaaie van ons land te verken
Sent from my iPhone using Tapatalk