Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
My Lee Auto Prime se handvatsel het vanmiddag morsaf gebreek na 13 jaar se gebruik.
Daar lê nie dalk een êrens vergete in 'n kas wat ek kan oorneem nie?
Praat maar ek luister.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gawie(13mm) wrote:Dagsê.
IN
My Lee Auto Prime se handvatsel het vanmiddag morsaf gebreek na 13 jaar se gebruik.
Daar lê nie dalk een êrens vergete in 'n kas wat ek kan oorneem nie?
Stefan764 wrote:Die forum was jare trug n ongelooflike bron van kennis. Nou is dit n gestrontpratery deur ouens wat basies boggerol van die onderwerp af weet nie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gawie, jy kan die handvatsels los koop. Die nuwes is heelwat beter as die oues. As jy nie regkom, kan ek vir jou een kry en afstuur. Laat weet maar net. Myne hou nou al van 1981 af. Het al vele kere net die handvatsel vervang
Dagse manne,
As ek so bietjie kan hi-jack asb. Ek soek die priming pin vir die large primers. Sy deursnee mate is so +_ 5,2mm aan die voorkant. Dit is ook vir die Lee auto primer
Groetnis
Gert
Gawie en Gert. Nicholas Yale verkoop all daai komponente los. Jy moet dit egter deur n handelaar bestel. Ek weet van iemand wat n handvatseltjie laat bestel het, die prys was R30. Ek het vir myself n small rifle primingstem gekry 2 jaar terug vir R18, hy kom egter sonder die veertjie maar is maklik om een te kry wat pas.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
GERT vd M wrote:Dagse manne,
As ek so bietjie kan hi-jack asb. Ek soek die priming pin vir die large primers. Sy deursnee mate is so +_ 5,2mm aan die voorkant. Dit is ook vir die Lee auto primer
Groetnis
Gert
Sal uitkyk vir die lever!!!!!
Boer maak n plan !!! Een 6 " SPYKER, BOORMASJIEN , SKUURPAPIER, EN N BENCH GRINDER ..... Gaan een self maak
Groete
Gert