Page 1 of 1
Compency
Posted: Sun Jul 31, 2016 7:11 pm
by Tiny Hunter
Ek wil net gou hoor waar sal die beste plek wees om my competency te doen. Wil dit graag so gou as moontlik doen sodat ek kan aansoek doen vir my geweer. Dankie vir die hulp.
Skiet Groete.
Hanro
Sent from Paarl With Love
Re: Compency
Posted: Sun Jul 31, 2016 7:18 pm
by Eduard Venter
Die manne in die kaap sal jou moet help met 'n plek waar jy dit kan doen. Wat jy wel kan doen is om solank die wapenwet deur te gaan op die internet.
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Re: Compency
Posted: Sun Jul 31, 2016 7:27 pm
by joe rocket
Jy kan dit by Kraaifontein Shooting Academy doen by Kraaifontein skietbaan.
Re: Compency
Posted: Sun Jul 31, 2016 8:29 pm
by Tiny Hunter
Is daar plekke in die Paarl wat dit doen?
Sent from Paarl With Love
Re: Compency
Posted: Sun Jul 31, 2016 8:38 pm
by ruaanb
Competency......
Re: Compency
Posted: Sun Jul 31, 2016 9:02 pm
by Gawie(13mm)
Tiny Hunter wrote:Is daar plekke in die Paarl wat dit doen?
Sent from Paarl With Love
Ongelukkig nie meer nie.
Hugo van Zyls het altyd, maar het gatvol geraak vir die SAPD wat die handleidings moes verskaf.
Soos Jason meld, is die naaste nou in Kraaifontein.
Ns. Waar is jy op skool?
Re: Compency
Posted: Sun Jul 31, 2016 9:05 pm
by Tiny Hunter
Ek is in Gim oom.
Sent from Paarl With Love
Re: Compency
Posted: Sun Jul 31, 2016 9:58 pm
by Faffa
Daar is 'n plek by Joostenburg. Condition Yellow. Ek dink dit is die naaste aan jou.
Kaart na die plek en adres kan op webtuiste gevind word.
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk