Page 1 of 1

geweer kolwe

Posted: Sat Jul 30, 2016 9:18 am
by acssa
Kan mense my asb verwys na mense wat goed is met werk(verandering) op kolwe. (nie bedding nie)

Bell and Carlson en Boyds kolwe.

dankie

Re: geweer kolwe

Posted: Sat Jul 30, 2016 9:51 am
by tripodmvr
As jy jou blyplek aansit sal ons beter kan adviseer.

Re: geweer kolwe

Posted: Sat Jul 30, 2016 11:03 am
by Heinz Petersen
Ek weet of dit vir jou gaan help nie, maar hier is n adres ;https://mcmillanusa.com/mcmillan-rifle-stocks/

Re: geweer kolwe

Posted: Sat Jul 30, 2016 11:39 am
by douw
Van waar is jy? Kontak my gerus op 084 587 00 58

Re: geweer kolwe

Posted: Sat Jul 30, 2016 8:12 pm
by acssa
tripodmvr wrote:As jy jou blyplek aansit sal ons beter kan adviseer.
Pretoria... maar ek sal die kolf stuur waar ook die mense is.

Re: geweer kolwe

Posted: Sat Jul 30, 2016 8:19 pm
by acssa
Heinz Petersen wrote:Ek weet of dit vir jou gaan help nie, maar hier is n adres ;https://mcmillanusa.com/mcmillan-rifle-stocks/

LOL...ken daai. Ek wil net die voorste deel van die kolwe laat rond maak...goed is plat en rond werk lekkerder van bakkie se skiet raam.