Page 1 of 1

Berger VLD 95gn Target 6mm

Posted: Fri Jul 29, 2016 4:02 pm
by Johan L
Dag Menere,

ek soek n paar pakkies Berger VLD 95gn Target punte/koeels vir my 6mm. Sal natuurlik die posgeld self betaal. Laat weet as iemand kan help of WhatsApp sommer. zero824een846drie2.

Re: Berger VLD 95gn Target 6mm

Posted: Sun Aug 07, 2016 1:55 pm
by Leroi
Vra vir Fred

Re: Berger VLD 95gn Target 6mm

Posted: Sun Aug 07, 2016 2:12 pm
by SakoTrippel2
Wel SO PTA het teen R8 stuk as jy uit opsies uit hardloop...

Groete
Frans

Re: Berger VLD 95gn Target 6mm

Posted: Mon Aug 08, 2016 8:03 am
by Johan L
Het gekry. Dankie.