Page 1 of 1

Tweede handse 15" BF Bande

Posted: Wed Jul 27, 2016 10:04 am
by Rudi Fischer
Dagse julle

Ek is op soek na 15" BF bande. Kan maar amper aan die einde van hulle lewe wees, want dit gaan op n pyp Kar wat net in die veld gebruik word.

Laat my weet.

Dankie

Rudi

Re: Tweede handse 15" BF Bande

Posted: Wed Jul 27, 2016 2:13 pm
by Gernie
Ek het 1 vir jou as dit sal help, in Centurion.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: Tweede handse 15" BF Bande

Posted: Wed Jul 27, 2016 2:19 pm
by Rudi Fischer
Thx, sal hom vat. Stuur my jou besonderhede.

Re: Tweede handse 15" BF Bande

Posted: Wed Jul 27, 2016 3:44 pm
by Gernie
Stuur my e-pos na gj agenbag @ yahoo. C o m

Sent from my SM-G900F using Tapatalk