Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post Reply
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by 30-06 »

Naand manne.

Ek soek bietjie hulp met die zero stop funksie in die Burris scope.

Ek het myne gestel maar die turret voel nie reg nie.

Ek het die dop afgehaal en op zero gesit.

Toe ek die eerste keer klaar is was die turret "gelock".

Hy werk nou maar voel bietjie stram.

Ek sal graag by iemand wil hoor wat weet hoe om dit reg te doen.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by JohanvB »

Ek het die burris xtr..sien die zero stop funksie is dieselfde...

Hoekom het jy die dop afgehaal?

Mens maak net die twee skroefies effe los, lig die dop effens en sit hom dan op zero...

Ja myne voel ook effe stram, maar werk dodelik.
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by 30-06 »

Dit was bloot onnoselheid.

Ek weet egter nie of dit noodwendig nadelig in nie, sien Night Force werk so.

Weet jy dalk hoe om die stop weer af te haal sou 'n mens wou?

Ek oorweeg om later my mounts te vervang dan sal ek die Zero stop moet "oor stel".
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by JohanvB »

Yip ..draai die skroefies effe los...lig die doppie effe en draai hom dan anti klosgewys vir soveel moa jy wil en maak vas.

Het jy nie 'n handleiding nie?
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by 30-06 »

Ek het op internet gesoek maar kry toe net Night Force se resep.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by JohanvB »

30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity/XTR

Post by 30-06 »

Dankie ek het dit nou gelees maar sal dit graag beter wil verstaan.

Is dit moontlik dat ek jou kan bel.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by JohanvB »

Het jou 'n PM gestuur
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by Hennie van der Merwe »

Hallo 30-06,

Lees asb hierdie thread.
Ons wil weet hoe jy jou Veracity ervaar.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 86#p599186
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by 30-06 »

Ek is baie tevrede met my scope se glas en sy helderheid.

Die FFP maak 'n groot verskil as jy baie wil dail nie.

Soos julle kan aflei uit die post sukkel ek beitjie met die zero stop, maar glo dis opgeklaar.

Ek het nog nie baie in die son geskiet nie so sal nog wil sien wat die glare maak, dit is 'n probleem in die Eliminator.

Ek het nog net een keer met hom gaan jag en hy werk lekker op die gongs.

Ek het bietjie met die kalibrasie van die kruishaar gesukkel, maar dit is opgelos met strelok pro.

Ek sou graag beter terugvoer van hulle customer support wou kry, maar dit is iets anders.
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by Hennie van der Merwe »

Thanks.

Wat het jy betaal, en sal jy hom aanbeveel?
User avatar
DamDuiker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 423
Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by DamDuiker »

30-06,

Waar het jy die scope gekoop?
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.

Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Hulp met Zero stop in Burris Veracity

Post by 30-06 »

Ek het by Safari gekoop.
Post Reply