Dewey adaptor

Post Reply
User avatar
Rem700
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Mon Jul 04, 2016 1:53 pm

Dewey adaptor

Post by Rem700 »

Weet enige iemand dalk waar in JHB ek moontlik 'n adaptor kan kry vir 'n Dewey skoonmaak stok?
Stok is male en jag is male, so kort 'n female/female adaptor (12/28 x 8/32).

Sudami maak hulle blykbaar, maar is nie lus om heel pad Midrand toe te ry net vir dit nie.
As ek nie op 'n ander plek regkom nie, gaan ek maar Vrydag oggend Midrand toe ry en van daar af gaan ek Alberton en dan Kroonstad toe - As iemand dalk 'n lift soek vir iets...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Dewey adaptor

Post by Capt. Yoda »

Safari het boretech se adaptors
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Rem700
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Mon Jul 04, 2016 1:53 pm

Re: Dewey adaptor

Post by Rem700 »

Capt. Oblivious wrote:Safari het boretech se adaptors
Dankie, maar ek was Saterdag daar en die adaptor wat hulle getoets het se draad is nie dieselfde nie.
Post Reply