Page 1 of 1

Obatex inligting

Posted: Mon Jul 25, 2016 8:44 am
by marno
Hi julle

Hoop dit gaan goed?

Ek sien die kruit begin al hoe meer beskikbaar raak nou. Ek het probeer register by Whitesmoke maar kry net 'n blank screen so ek gaan maar hier vra.

Watse een van die sal ek bv nou moet gebruik in my Thompson Center Impact 50 cal met 250gr Barnes T-EZ Spitfire?

Obatex 1.5F, 2F of 3F ?

Ek is amper lus om deur te ry die naweek na NSN toe om te gaan kry want ek weet nie wanneer Camdix gaan kry nie.

Groete

Marno

Re: Obatex inligting

Posted: Mon Jul 25, 2016 9:28 am
by Klein Chris
Wonder self oor die 1 - my inline gebruik n 209 en het die 1.5F oorweeg - gaan vir eers die 2F laai en oor n chrony skiet

FYI!
As jy by NSN kruit koop vat jou swart kruit permit en SAPS Voorlaaier Bevoegdheid kaartjie en jou ID saam - het Donderdag met leë hande daar uit gestap

Groete

Re: Obatex inligting

Posted: Mon Jul 25, 2016 9:39 am
by Dirkonius
Marno, buy the FF or 2F for a typical .50 cal muzzle loader.

Quoted from the Thompson Center owners manual:

"FFG (commonly called Double “F”)
This is a very popular powder for .45 caliber to .58 caliber rifles. It is also used for 12, 16, and 20 gauge muzzleloading shotguns. while it is not considered a pistol powder, it is sometimes used in very large caliber single shot pistols. It is recommended for use in most T/C muzzleloaders."

Re: Obatex inligting

Posted: Mon Jul 25, 2016 10:26 am
by marno
Great baie dankie julle twee ek waardeer dit baie!!

Ek kan nou wragties nie wag nie!

Re: Obatex inligting

Posted: Tue Jul 26, 2016 1:52 pm
by Askari

Re: Obatex inligting

Posted: Tue Jul 26, 2016 2:13 pm
by Dirkonius
Dankie vir die link, bly om te sien die manne begin eksperimenteer.

Re: Obatex inligting

Posted: Tue Jul 26, 2016 2:15 pm
by vriell
Die Obatex ff is amper dubbeld so sterk soos Wano ff so begin maar bietjie laer ondien jy Wano ff gebruik het...

Re: Obatex inligting

Posted: Wed Jul 27, 2016 6:34 am
by Klein Chris
Hoe vergelyk die Obatex FFg met die Sannadex Rifle grain?

Re: Obatex inligting

Posted: Wed Jul 27, 2016 6:53 am
by tripodmvr
https://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j ... 3897,d.bGs


No more than 55% of your loads for Swiss or 50% for Wano should be shot with
this Obatex. If the same equivalent by weight is used, the velocity is much too high and the
extremely fast ignition will burn through the nipple very quickly, leading to other possible damage
on your firearms.

We simply used the loads that the owners of the 7 firearms tested normally use and compared it
with the 3 powders by weight and volume. A summary of the results are as follows:
1. Revolver:
Average speed for Obatex FFF was 180 f/s faster than Swiss FFF and 240 f/s faster than Wano FFF
with the same weight load.
The extreme spread for 5 shot group was 28f/s.
2. Single Shot Pistol:
Average speed for Obatex FFF was 220 f/s faster than Swiss FFF and 260 f/s faster than Wano FFF
with the same weight load.
The extreme spread for 5 shot group was 41 f/s.
3. Ferriss .40 cal Match Rifle with 400 gr Paperpatch Bullet:

Re: Obatex inligting

Posted: Wed Jul 27, 2016 9:17 am
by Dirkonius
Het enige van julle al QL gebruik vir swartkruit gewere, of anders gevra, as ek bv. die standaard data bymekaar maak vir my swartkruit geweer, kan mens dit dan binne QL modelleer?

Re: Obatex inligting

Posted: Wed Jul 27, 2016 9:59 am
by marno
Sodra ek my kruit kry sal ek oor die chrony skiet en toets. Ek het my data in Strelok gelaai om optimale zero range te kry. Daai 250gr Barnes Spitfire T-eZ het ñ BC so mens sal dit kan gebruik ja. Of altans ek dink so.

Re: Obatex inligting

Posted: Fri Jul 29, 2016 10:34 am
by marno
Ek gaan more gou my 2 blikke kruit koop!

Sal volgende naweek oor chrony skiet en laat weet.

Re: Obatex inligting

Posted: Sat Jul 30, 2016 9:47 am
by Dirkonius
Obatex is hier, uiteindelik! Dis hoe dit lyk.

Re: Obatex inligting

Posted: Sat Jul 30, 2016 2:27 pm
by marno
Ek myne ook gekry vanoggend!

Re: Obatex inligting

Posted: Sat Jul 30, 2016 3:12 pm
by marno
My setup..

Re: Obatex inligting

Posted: Sat Jul 30, 2016 3:31 pm
by LUAN
Opas vir sabbots oor n chrony skiet daai plastiek doppe trek nog vinnig genoeg by die chrony om sy skerm te beskadig vra my ek weet...

Re: Obatex inligting

Posted: Sat Jul 30, 2016 3:35 pm
by marno
Lol dankie Luan. Ek is bly jy sê my. Hoe dan gemaak om spoed te meet?

Re: Obatex inligting

Posted: Sat Jul 30, 2016 3:43 pm
by LUAN
Skiet lood koels as jy rerig jou rookpyp se spoed wil meet dis riskant om sabbots deur hom te jaag jy kan gelukkig wees maar dit vat net een skoot om jou dag te spoil. Jy gan tog nie lang afstand skiet met die ding as ek dit nie mis het is 75m n goeie afstand om hom te zero. Ekt lanklaas myne geskiet.

Re: Obatex inligting

Posted: Thu Mar 09, 2017 9:17 am
by Leonby
Manne, waar kan ek Sabots in die hande kry. Ek is in Rustenburg en kry nerens.