Bobbie op 'n afstand
Posted: Sat Jul 23, 2016 8:56 pm
Neewat...die is nie Gunsite nie..hier word mens nie sommer gestenig oor mens opinie lig niewin270 wrote:Die laggery staan my ook nie aan nie. Alhoewel 'n bobbejaan meestal 'n probleemdier is, moet mens steeds die doodmaakproses op eerbare manier hanteer. Dis maar net my eie opinie oor die sake en moet my nie stenig as jy anders daaroor dink nie.
Jip. My ook gepla. En die gelaggery. Ek verbeel my dit klink so as een van hierdie massamoordenaars sy ding doen ook...Marc wrote:Daai Horison aai
Ek stem saam dis vetpret om bobbejane te skiet. Mar dis swak styl om te lag as jy bobbejaan in die gat kwes. Dis al wat die ouens bedoel. Jy kan maar lag soos jy wil tydens skiet en grappe maak. Maar kwes is nie grap nie. Op niks.Gawie(13mm) wrote:Ek wou eers niks sê nie, maar dit terg maar om stil te bly.![]()
1. Die doel van die video was om die kruishaar te toets en dit te dokumenteer.
2. Soos talle Amerikaanse produksies, raak die manne baie str@nt kwyt tydens die inleiding. "Bobbejane is vernielsugtig en skaapdiewe en steel ook kleuters!"![]()
3. Daai skoot oor die horison is vir my ook nie "aan" nie. Die twee PH'e moet pa staan vir daai een.
4. Om 'n bobbejaan te skiet is nie "kerk-sake" nie. My liewe hemel mense! Was julle nog nooit op 'n jagtog waar jy jou medeskute of jagters se geselskap so geniet dat julle lag en gesels nie. Op die afstande wat daai manne skiet, kan jy 'n boere-orkes "op-start" en die bobbejane sal bly sit.
5. Nerens sien ek enige sterk drank nie. Die manne is duidelik in 'n ligte luim. "Hoog op die lewe!"
Ek stenig niemand en respekteer almal se mening.
Ek is egter mal oor bobbejane skiet en daar is min dinge wat so bevredigend is as om vir Bob uitte-oorlê.
Ek is nie 'n massamoordenaar nie en besit ook nie 'n brandpoel nie. Ek het ook nie 'n stok in my h@l nie.
Dit is my opsie vir die dag.
Die reticle is skeef om te kompenseer vir die spin drift. Volgens Dawid Tubb, gee die spindrift blykbaar dat L na R wind laer impakpunt tot gevolg het, en en R na L wind weer hoer. Die instruksies vir die reticle is beskikbaar op DT se webwef onder die artikels wat hy geskryf het. Die reticle gee afmikpunte vir elke 50y/50m en wind "holds" vir elke 5mph windsterkte. Soos met al die tipe reticles is dit ontwerp rondom sekere koeel/spoed kombinasies so dit gaan nie vir almal werk nie.Trompie wrote:Ek stem saam dis vetpret om bobbejane te skiet. Mar dis swak styl om te lag as jy bobbejaan in die gat kwes. Dis al wat die ouens bedoel. Jy kan maar lag soos jy wil tydens skiet en grappe maak. Maar kwes is nie grap nie. Op niks.Gawie(13mm) wrote:Ek wou eers niks sê nie, maar dit terg maar om stil te bly.![]()
1. Die doel van die video was om die kruishaar te toets en dit te dokumenteer.
2. Soos talle Amerikaanse produksies, raak die manne baie str@nt kwyt tydens die inleiding. "Bobbejane is vernielsugtig en skaapdiewe en steel ook kleuters!"![]()
3. Daai skoot oor die horison is vir my ook nie "aan" nie. Die twee PH'e moet pa staan vir daai een.
4. Om 'n bobbejaan te skiet is nie "kerk-sake" nie. My liewe hemel mense! Was julle nog nooit op 'n jagtog waar jy jou medeskute of jagters se geselskap so geniet dat julle lag en gesels nie. Op die afstande wat daai manne skiet, kan jy 'n boere-orkes "op-start" en die bobbejane sal bly sit.
5. Nerens sien ek enige sterk drank nie. Die manne is duidelik in 'n ligte luim. "Hoog op die lewe!"
Ek stenig niemand en respekteer almal se mening.
Ek is egter mal oor bobbejane skiet en daar is min dinge wat so bevredigend is as om vir Bob uitte-oorlê.
Ek is nie 'n massamoordenaar nie en besit ook nie 'n brandpoel nie. Ek het ook nie 'n stok in my h@l nie.
Dit is my opsie vir die dag.
Maar Ek hou van daai reticle. Hy lyk nogsteeds skeef maar in die video sien mens hy werk baie goed. Dis goeie skietwerk ook meeste van die skote. So ek is impressed met die video en effektiwiteit van die reticle en sal hom maklik op my gun sit.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Gian_dP wrote:Die reticle is skeef om te kompenseer vir die spin drift. Volgens Dawid Tubb, gee die spindrift blykbaar dat L na R wind laer impakpunt tot gevolg het, en en R na L wind weer hoer. Die instruksies vir die reticle is beskikbaar op DT se webwef onder die artikels wat hy geskryf het. Die reticle gee afmikpunte vir elke 50y/50m en wind "holds" vir elke 5mph windsterkte. Soos met al die tipe reticles is dit ontwerp rondom sekere koeel/spoed kombinasies so dit gaan nie vir almal werk nie.Trompie wrote:Ek stem saam dis vetpret om bobbejane te skiet. Mar dis swak styl om te lag as jy bobbejaan in die gat kwes. Dis al wat die ouens bedoel. Jy kan maar lag soos jy wil tydens skiet en grappe maak. Maar kwes is nie grap nie. Op niks.Gawie(13mm) wrote:Ek wou eers niks sê nie, maar dit terg maar om stil te bly.![]()
1. Die doel van die video was om die kruishaar te toets en dit te dokumenteer.
2. Soos talle Amerikaanse produksies, raak die manne baie str@nt kwyt tydens die inleiding. "Bobbejane is vernielsugtig en skaapdiewe en steel ook kleuters!"![]()
3. Daai skoot oor die horison is vir my ook nie "aan" nie. Die twee PH'e moet pa staan vir daai een.
4. Om 'n bobbejaan te skiet is nie "kerk-sake" nie. My liewe hemel mense! Was julle nog nooit op 'n jagtog waar jy jou medeskute of jagters se geselskap so geniet dat julle lag en gesels nie. Op die afstande wat daai manne skiet, kan jy 'n boere-orkes "op-start" en die bobbejane sal bly sit.
5. Nerens sien ek enige sterk drank nie. Die manne is duidelik in 'n ligte luim. "Hoog op die lewe!"
Ek stenig niemand en respekteer almal se mening.
Ek is egter mal oor bobbejane skiet en daar is min dinge wat so bevredigend is as om vir Bob uitte-oorlê.
Ek is nie 'n massamoordenaar nie en besit ook nie 'n brandpoel nie. Ek het ook nie 'n stok in my h@l nie.
Dit is my opsie vir die dag.
Maar Ek hou van daai reticle. Hy lyk nogsteeds skeef maar in die video sien mens hy werk baie goed. Dis goeie skietwerk ook meeste van die skote. So ek is impressed met die video en effektiwiteit van die reticle en sal hom maklik op my gun sit.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
PWV wrote:Ek het niks teen vrolikheid in die jagveld nie en glo niemand moet met suur gesigte rondloop nie, maar ek sal nie lag as ek 'n dier kwes nie - drie kweskote en bobbejaan kom weg! Die feit dat bobbejane op sommige plekke probleemdiere is, is nie 'n lisensie vir onetiese skietery nie.