Ken julle die?

Post Reply
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Ken julle die?

Post by DawieKotze »

Ek het vandag 'n teleskoop (8x56) gesien - gebou (of ingevoer) deur ene Peter Mesxauch van Kimberley. Ek verstaan hy gebruik swarofski lense in die scopes.

Enigemand kennis van die ou en sy scopes?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Danie Lombard .243

Re: Ken julle die?

Post by Danie Lombard .243 »

Gebruik die tiepe scope werklik swarovski lense?  Gee raad asb.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Ken julle die?

Post by DawieKotze »

Ek is jammer, maar het die persoon se naam verkeerd gehad - dis Peter Meszarich, 'n gunsmith van Kimberley.

Die volgende staan op die scope:

Peter Meszarich
Gunsmith
Kimberley, SA
8x56
Japan

Die persoon by wie ek die scope gesien het, s? dis swarovski lense. Ekself weet nie en wil graag uitvind.
Dit lyk my maar na iemand wat die scopes vanaf Japan invoer en dan sy naam opsit.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: Ken julle die?

Post by Felix »

Madako

Ek ken hom goed. Almal in Kimberley ken hom as die duitser. Het lank my gewere na hom toe gevat toe ek nog in kby gebly het.
My pa en broer het altwee van daai scopes op. Dis heel okay budget scopes, maar ek hou nie daarvan nie. Hulle is vir my te dof in die aand. Hulle hou egter goed zero. Dis scopes wat hy al jare invoer van Japan af.

Eks nie n expert nie, maar ek twyfel sterk of dit Swarofski lense is (nie die scopes wat ek van hom gesien het nie). Kan wees dat hy nou nuwe modelle dalk het.

Felix
Vas!
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: Ken julle die?

Post by Felix »

Ek verbeel my hy het altyd die scopes deur n agent in Japan ingevoer, maar dat dit eintlik in China gemaak word. Verbeel my hy sou dit later direk van China af invoer.
Ek  praat nou onder korreksie.
Vas!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Ken julle die?

Post by DawieKotze »

Dankie manne - ek het sy nr gekry (053-8420468) en hom sommer gebel en uitgevra oor die scopes. Hy het altyd van Japan af ingevoer, maar toe daai fabriek toemaak, het hy van China begin invoer. Gesukkel om al sy gepratery oor die foon te verstaan, maar hy verkoop nou 2.5-10x56 scopes vir R2800!! EEEEEnnnn hy skiet hulle met sy 375 sonder enige probleme!

Hy kon nie bevestigend antwoord op die storie dat swarovski lense gebruik word nie.

Ek dink ek sal die ene maar laat verbygaan.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply