Page 1 of 1

Leupold Mark 4 - 6.5-20 x 50

Posted: Wed Jul 20, 2016 1:12 pm
by Ters Hickman
Dagse manne,

Wat skat julle die waarde van 'n puik toestand Leupold Mark 4 6.5-20x50 met mil dot reticle wat nog baie min gewerk het? 'n Vriend van my het een wat hy wil swaai....ek sal die scope vir hom adverteer maar wil eers hoor wat dit werd is.

Ek verneem 'n nuwe een, in Suid Afrika kos al in die hoee 20s of amper R30k. die 8.5- 25 vergroting model kos nou al R41k by S&O!! :o

So wat sal 'n goeie deal vir die koper en die verkoper wees?

Dankie
Ters

Re: Leupold Mark 4 - 6.5-20 x 50

Posted: Wed Jul 20, 2016 1:28 pm
by Ters Hickman
Dankie vir die oproep hieroor Gawie!

Re: Leupold Mark 4 - 6.5-20 x 50

Posted: Wed Jul 20, 2016 1:31 pm
by Gawie(13mm)
Plesier maat. ;D
Dit is 'n bitter lekker teleskoop. Die manne smous hul nou tweedehands vir rondom R 20 000.
Groetnis.

Re: Leupold Mark 4 - 6.5-20 x 50

Posted: Thu Jul 21, 2016 6:21 pm
by geelslang
Baie baie nice. Het self een en is gelukkig met hom.