Doberman reun om nee te teel.

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Doberman reun om nee te teel.

Post by Nico de Jager »

Jis manne, ek is op soek na n opregte Doberman reun om met my teef te broei. Iewers in die Suidkaap-omgewing.
Groete
Nico
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Doberman reun om nee te teel.

Post by ruaanb »

Nico ek kry vir jou n nr van een van die top telers wat in die Kaap is. Staan by
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Doberman reun om nee te teel.

Post by ruaanb »

Sandy Aberdein 082 415 4895 Donnehaus Dobermans as sy nie kan help nie sal sy jou na iemand anders kan verwys
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Doberman reun om mee te teel.

Post by Nico de Jager »

Dankie vir jou moeite. Ek gaan haar beslis kontak as ek ek nie hier geholpe word nie.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Doberman reun om nee te teel.

Post by ruaanb »

Nico sy behoort jou na iemand in jou area te kan verwys.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Doberman reun om nee te teel.

Post by ruaanb »

Nico daar is ook Donne Lucas in PE. wat ek vergeet het om te noem is dat as jou teef nie geregistreerd is nie hulle jou nie sal help nie.
Post Reply