Naand, Ek sukkel om scope covers te kry vir my teleskoop. Ek het die Leupold 6.5-20x56 dink dit is n VX-3L. Ek wil graag die flip covers kry, maar butler creek maak niks vir die scope nie, en Ek kry die Leupold Alumina covers net oorsee vir R2500 en op... Ek het n Neoprene cover gekoop wat die outjie by S&O vir my gese het hy sal pas (oor die Foon) maar die pas skaars op my 22-250 se bushnell banner(3-9x40).
As iemand my op die regte spoor kan sit sal dit baie gaaf wees.
Dankie
Hulp met scope covers...
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hulp met scope covers...
Erhard. Ek bel jou môre. Ek het plan gemaak met nuprene covers.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Hulp met scope covers...
Naand Bees
Ek is ook op soek na behoorlike scope covers, verkieslik die neoprene tipe, aangesien ek nie hou van die bikini tipe covers wat ek tans het nie. Ek het onlangs op die volgende webwerf afgekom, maar nog nie gekoop nie:
http://shop.technopro.co.za/index.php?m ... =3a&page=3

.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Hulp met scope covers...
Dewald, sal jy my asseblief ook laat weet. Ek is op soek na 3 covers.
Dankie
Dankie
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Hulp met scope covers...
EK kan julle help met die neoprene tipe van Bosninja. Dis 3mm dikte.
Pryse is R290 elk. Kleure is swart of realtree camo.Hier is die verskillende groottes.
Stuur my 'n pm as jul wil bestel.
Pryse is R290 elk. Kleure is swart of realtree camo.Hier is die verskillende groottes.
Stuur my 'n pm as jul wil bestel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Hulp met scope covers...
Dankie Francois, sal gaan kyk wat ek nodig het en jou laat weet.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon