Hatsan winbuks sneller sagter maak?
Posted: Mon Jul 11, 2016 10:43 am
Is daar enige manier om n hatsan windbuks se sneller gladder/ makliker om te trek te maak ek sien my seuntjie sukkel bietjie om hom te trek? Op hom staan MOD.30 CR
Enige raad sal help
Dankie
Jaco
Enige raad sal help
Dankie
Jaco