Page 1 of 1
Nuwe lid 6 jakkies en een verrassing
Posted: Sun Jul 10, 2016 12:21 pm
by Dolfie.rvm
Hallo julle, hoop om baie by julle te leer. Ek het met my eerste aand in die stoel 6 jakkalse en een kat geskiet. Ek boer met biltong bees.
Re: Nuwe lid 6 jakkies en een verrassing
Posted: Sun Jul 10, 2016 12:38 pm
by pietbak
Hahaha. Ek het nie geweet daar is Jersey boerdery in Gobabis nie. Ken jy dalk vir Manny?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Nuwe lid 6 jakkies en een verrassing
Posted: Sun Jul 10, 2016 1:08 pm
by Geno
Daai kat moet bontstaan. Die jakkalse is groter as hy.
Re: Nuwe lid 6 jakkies en een verrassing
Posted: Sun Jul 10, 2016 4:02 pm
by Friedland
Was dit wettig om die kat te skiet?
Re: Nuwe lid 6 jakkies en een verrassing
Posted: Sun Jul 10, 2016 4:37 pm
by Dolfie.rvm
Die kat was 'n probleem dier en is klaar by natuurbewaring aangemeld.
Friedland wrote:Was dit wettig om die kat te skiet?
Re: Nuwe lid 6 jakkies en een verrassing
Posted: Sun Jul 10, 2016 4:39 pm
by Friedland
In daai geval well done!
Re: Nuwe lid 6 jakkies en een verrassing
Posted: Sun Jul 10, 2016 4:44 pm
by Dolfie.rvm
Die kat was ook vreeslik vol baklei merke. Een op die sy en onder die keel was daar klomp merke.
Re: Nuwe lid 6 jakkies en een verrassing
Posted: Sun Jul 10, 2016 5:40 pm
by NicoSmit
Wat se klank het jy gebruik om die luiperd in te roep?
Re: Nuwe lid 6 jakkies en een verrassing
Posted: Sun Jul 10, 2016 6:40 pm
by Dolfie.rvm
Ek het nie haar ingeroep nie, sy was maar redelik swak na die bakleiery.
Re: Nuwe lid 6 jakkies en een verrassing
Posted: Sun Jul 10, 2016 10:40 pm
by Kallie Willemse
Sies nou vat jy steelhoue op 'n moe kat.