Page 1 of 1
7mm STW
Posted: Tue Jul 12, 2011 7:22 pm
by raychell
As iemand die kaliber het my seun het my laaikamer opgeruim en op 'n klomp 8mm RemMag doppe afgekom wat ek afgenek het na 7mmSTW.Betaal net posgeld.Omtrend 58
Raynie
Re: 7mm STW
Posted: Tue Jul 12, 2011 8:21 pm
by Arnold
Hier is 'n man op die forum wat een skiet, ek dink dit is jmb.
Re: 7mm STW
Posted: Wed Jul 13, 2011 8:13 am
by Monrique (SJ)
jmb
Het inderdaad n STW en wat n pragtige geweer is dit nie daai van hom nie.
Groetnis