Page 1 of 1

Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Thu Jul 07, 2016 4:36 pm
by Pinkes
Middag manne.

Ek opsoek na die geweer...kan enige van jul my help in die regte rigting?

Groete
P

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Thu Jul 07, 2016 5:02 pm
by Capt. Yoda
Jis 2017 gaan n ander jaar wees...

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Sat Jul 09, 2016 6:38 am
by Pinkes
Kom nou manne help n bietjie hier asb!!!

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Sat Jul 09, 2016 2:52 pm
by Francoisv
Pinkes, ek het so rukkie terug na een gekyk by VLT Arms in Pretoria.

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Sat Jul 09, 2016 7:52 pm
by Pinkes
Baie dankie. Ek sal hul maandag n luitjie gee. Waardeer!

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Sun Jul 10, 2016 11:51 am
by Foxhound
Da is n 2nd hand een by extreme hunting in bloemfontein

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Mon Jul 11, 2016 2:38 pm
by Flip Groenewald
gaan bestel maar een ek wag al n paar maande vir n Remington 700 Long range

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Mon Jul 11, 2016 3:23 pm
by LoopSoosStroop
Wat prys hulle? Lekker goed.

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Mon Jul 11, 2016 3:36 pm
by Flip Groenewald
Man hier by die koperasie het hulle my R26000 geqoute

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Tue Jul 12, 2016 4:48 pm
by Pinkes
Manne, ek is nogsteeds opsoek na een...nog hulp asb!

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Fri Jul 29, 2016 7:01 am
by Flip Groenewald
My Rem 700 Long Range 300WM het gister hier aangekom.

En die prys het met R7000 afgekom. weet nie hoe daai gebeur nie

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Fri Jul 29, 2016 7:02 am
by Flip Groenewald
Het net bietjie langer as 3 Maande gevat om hier te kom

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Fri Jul 29, 2016 7:11 am
by Capt. Yoda
Pinkmasjien, Potshot adverteer Senderos vir net so oor die R52 000, kom maar oor na die Sako kant toe ou bul dan kry ons vir jou n TRG :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Fri Jul 29, 2016 7:41 am
by Arnold
Flip Groenewald wrote:My Rem 700 Long Range 300WM het gister hier aangekom.

En die prys het met R7000 afgekom. weet nie hoe daai gebeur nie
Wat was die prys toe Flip?

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Fri Jul 29, 2016 8:29 am
by Sako75
Daai Long Range in 25-06 lyk watertand lekker

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Fri Jul 29, 2016 8:32 am
by Flip Groenewald
R19278, Ek het uintlik gedink dit gaan meer wees met die Rand wat so bollie is

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Fri Jul 29, 2016 8:33 am
by Flip Groenewald
Ek gaan nou nog n Rem 700 sps varmint in 22-250 ook kry moet dalk een van my roere ontslae raak net jammerte dit gaan n RSA wees ma sal nog sien

Re: Remington 700 Sendero 7Rem Mag

Posted: Fri Jul 29, 2016 11:25 am
by ruaanb
Kry net toegewyde status dan is hoeveelheid nie 'n probleem nie