9mm P gesoek
Posted: Tue Jul 05, 2016 2:42 pm
Dagse mense,
Ek is op soek na n ligte (polymer) pistool vir selfbeskerming en heeldag dra. Tweede hands of nuut teen billikke prys. Soos Glock 26, Glock 19, Taurus, Steyer ens. Laat weet maar hier. Dit is nie vir my nie maar ek sal die besonderhede oordra. Daai een wat jy wil inhandig vir vernietiging is ideaal!!!
Groetnis
Gert