.308 Barrel Life

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
Tiny Hunter
Full Member
Full Member
Posts: 216
Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm

.308 Barrel Life

Post by Tiny Hunter »

Middag Manne

Ek het gelees op die internet maar volgens hom verskil .308 se loop lewe van 4000 skote tot na 10000. Sal graag wil weet by julle manne wat is julle persoonlike ervarings en kennis op die gebied?

Sent from Paarl With Love
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: .308 Barrel Life

Post by toelie »

My 308 het al naby die 7000 skote deur die loop en skiet nog sub Moa op 200m en glo sal nog vir n hele ruk dit doen
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: .308 Barrel Life

Post by LUAN »

Ek weet daar was .308 lope wat gewaarborg was vir 8000 skote ou wat ek ken het so ene op sy plank en daai ding skiet nou nog akuraat.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: .308 Barrel Life

Post by Gawie(13mm) »

Hoe lank is 'n stuk tou? >:+
Sonder grappies. Dit hang af van jou aanwending en hoe styf jy hom gaan opwen. Hier is legio manne wat 3000 plus, skote uit hul 308's gekry het en nog onder 1 MOA op 200m skiet.

Dan is hier een lid van die Paarl wat kwalik 1500 skote gehaal het. >:D Niemand weet tot nou of dit "gat-jeuk" was en of 15mm op 200m net nie meer goed genoeg was nie. :-X
Groepies, kom in!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Tiny Hunter
Full Member
Full Member
Posts: 216
Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm

Re: .308 Barrel Life

Post by Tiny Hunter »

Ek wil graag n .308 koop met net onder 2000 skote deur. Dis n Ferlach loop waarmee die vrou bisley geskiet het. Dink julle ek kan maar koop.

Sent from Paarl With Love
User avatar
Bigfoot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm

Re: .308 Barrel Life

Post by Bigfoot »

Koop maar gerus, daai Ferlach lope was baie goed.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .308 Barrel Life

Post by Hein M. »

Tiny-Sako wrote: Dis n Ferlach loop waarmee die vrou bisley geskiet het.
Indien wel van toepassing: Blondines kan beswaarlik verder as 100 tel ++>:
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: .308 Barrel Life

Post by Askari »

My 308 is 'n laat 60's model. Al 3 geslagte in die familie en skiet nogsteeds skoot vir skoot gonge op 500m en laat die bokke bakkie ry.
Gooi lood!!!!
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 662
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: .308 Barrel Life

Post by Smous v.d. Vyver »

Gawie(13mm) wrote:Hoe lank is 'n stuk tou? >:+
Sonder grappies. Dit hang af van jou aanwending en hoe styf jy hom gaan opwen. Hier is legio manne wat 3000 plus, skote uit hul 308's gekry het en nog onder 1 MOA op 200m skiet.

Dan is hier een lid van die Paarl wat kwalik 1500 skote gehaal het. >:D Niemand weet tot nou of dit "gat-jeuk" was en of 15mm op 200m net nie meer goed genoeg was nie. :-X
Groepies, kom in!!
Ek sê dis Mnr groepies vir jou.Dit was 4900 skote presies.Daar is sommige manne in die Paarl wat tevrede is met 2 duim op 100m maar ek is joe een van hulle nie dink dit was laas toe Batman op 'n John Deere gery het wat ek daai tipe groepe gewaar het.

Op 'n erenstige noot.Ek dink vir die ou wat net jag en nou en dan 'n skoot skiet kan dit grens aan 8000 skote.Iemand wat so soos ek skiet en 25 skote in 'n ry moes skiet op 'n kilometer om die gong raak te skiet want julle weet mos hoe dit gaan,ek gaan hom nou raakskiet,meer in die lyn van 5000.Moet my nie verkeerd verstaan nie.Die geweer sal steeds reg wees vir jag doeleindes maar nie vir groepering en veldskiet kompetisies nie.

My 2 sent.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: .308 Barrel Life

Post by alecjohnson »

JULLE MANNE PRAAT VAN GROOT GETALLE!

Ek ken nie bo 3000 nie maar ek loop met 243 rond, my 375 glo ek sal my so 5k gee. my .22 is nou al by sowat 25k skote.

oops bitjie off topic, 308 hou baie lank met 2k skote deur is hy net ingebreek! koop hom dadelik!
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: .308 Barrel Life

Post by henning »

Maak dit maar n 300 WSM, gaan nie so lank hou nie maar die lekker hou lank.

Net grappies ek verstaan die 308 kan omtrent lank hou. Voorspoed met die besluit.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Tiny Hunter
Full Member
Full Member
Posts: 216
Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm

Re: .308 Barrel Life

Post by Tiny Hunter »

Dankie vir almal se insette.

Sent from Paarl With Love
Post Reply