Nuwe ou lid.
- Marlin
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Nuwe ou lid.
Good day Gents.
Ek besef nou, nadat ek n paar nuwe lede posts gelees het, dat ek nog nooit myself oordentlik voorgestel het aan julle nie, so ek vra om verskoning daarvoor. Ek het jare terug aangesluit en net nooit iets daar omtrent gedoen nie, maar ek moet se dat ek nogal die gesels geniet.
My name is Riaan Ledoux. I was born and bred in Cradock, but went to school in Queenstown, Queen's College.
Ek is mal oor die buite lewe en alles wat darmee saam gaan; jag, kamp, 4x4, fly fishing, archery, wing shooting, kleiduif, etc.
My wapen lys is as volgs:
.375 H&H Sako
.270win Musgrave model 80
.22-250 Steyr Mannlicher
.22lr Norinco
.44mag Marlin 1894
.357mag Marin 1894c
.22lr/410 Combination side by side ( Oupa se bosbok roer)(restoration project)
410 Vangaurd shotgun (my kinder geweer)
12 Gauge SKB 505 o/u Shotgun
12 Gauge Browning Sporting Gold semi auto Shotgun
Martini Henry
Gamo CFX
Jelly Air Gun (my kinder windbuks)
.357 Taurus Revolver
Hoyt Carbon Spyder Turbo Compound Bow
Ek het n besigheid in die dorp en ook n stukkie grond wat my besig hou.
Daar... dit is nou gedoen.

Re: Nuwe ou lid.
Ek voel nou nie meer so sleg omdat ek so lang gevat het om te post nie. Met my beperkede wiskunde het ek uitgewerk dat 53% van alle lede nog nie gepost het nie. Ek hoop maar hulle lees dit. Ek like niks van die newbie en jr member strooi nie.... Lyk my ek het werk om te doen.
- Marlin
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Re: Nuwe ou lid.
Al moet ek met myself praat!!!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe ou lid.
Praat maar, jy is deur.
Ek sal jou dan nou amptelik welkom heet in die kring van kruitsnuiwers en twakpraters!
Ek sal jou dan nou amptelik welkom heet in die kring van kruitsnuiwers en twakpraters!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe ou lid.
Welkom Marlin. Praat maar ons luister.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Nuwe ou lid.
Welkom, ek is bly hier is nog iemand wat dit waag om te se hy het n 270. Hier is n onverklaarbare jaloesie op die forum as dit by die 270win kom.
- Marlin
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Re: Nuwe ou lid.
Kyk,my 270 is al verby legendary status. Hulle kan nie boeke oor hom skryf nie want daar is nie woorde nie. My pelle reken mos ek le en slaap in die veld want die roer is so goed geleer dan die self die bokke skiet. Ek reken as ek n bayonet voor op sit sal hy self pens uit haal ook. Die roer het wel nou n liking in my meisiekind gevind. Sy het mos twee naweke terug 2 springbokke,2 skote geskit en Pa het 2 skote, 0 bokke.Loyaliteit is n issue lyk my.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Nuwe ou lid.
Marlin. You talk way too much to yourself.
How is your feeder coming along?
Gents his daughter is a very keen hunter as well and she kicks ass!
How is your feeder coming along?
Gents his daughter is a very keen hunter as well and she kicks ass!
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Nuwe ou lid.
Ek het groot geword en geleer skiet met 'n 270 mod 80. My broer gooi nou nog lood met hom. Enige iemand wat so een besit is 'n goeie mens.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Marlin
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Re: Nuwe ou lid.
Dankie Dehacked,my Ma se ook ek is n goeie mens. Moet dan waar weesdehacked wrote:Ek het groot geword en geleer skiet met 'n 270 mod 80. My broer gooi nou nog lood met hom. Enige iemand wat so een besit is 'n goeie mens.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Nuwe ou lid.
Sal Saterdag sien of daai model 80 se bajonet skerp is.