Lid
Posted: Sun Jul 03, 2016 9:02 am
Hi almal
Ek is gevra om my hier voor te stel....
Ek is al jare 'n lid op die forum, nie seker waaroor ek die aanmaning gekry het nie.
In elkgeval, ek is Bennie Herbst van Bloemfontein.
Groete