Page 1 of 1
WAAR KAN EK IETS ADVERTEER
Posted: Thu Jun 30, 2016 12:42 pm
by Tommie
WIL GRAAG WEET KAN MENS ADVETEER OP JARCAL AS JY IETS WIL VERKOOP
Re: WAAR KAN EK IETS ADVERTEER
Posted: Thu Jun 30, 2016 12:43 pm
by FCLoretz
in die advertensies gratis vir lede afdeling. maar lees eers die reels oor die betrokke afdeling voor jy daar post.
Re: WAAR KAN EK IETS ADVERTEER
Posted: Thu Jun 30, 2016 12:43 pm
by FCLoretz
O ja en sit asb jou caps lock af. Dit voel asof jy op ons skree. Ons is eintlik gawe mensies.
Re: WAAR KAN EK IETS ADVERTEER
Posted: Thu Jun 30, 2016 12:44 pm
by Tommie
DANKIE
Re: WAAR KAN EK IETS ADVERTEER
Posted: Thu Jun 30, 2016 12:50 pm
by Hano243
Tommie
Stel jouself voor by die "Nuwe aansluitings" seksie, dan post jy jou scope met fotos en sy prys onder die volgende afdeling.
http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=19
Re: WAAR KAN EK IETS ADVERTEER
Posted: Thu Jun 30, 2016 1:25 pm
by tripodmvr
Nuwe aansluiters word beperk met advertensies. Na 25 posts is die reël.