Hoe maak ek...?
Posted: Wed Jun 29, 2016 7:57 am
Manne,
Ek het hulp nodig asseblief.
Die gas "nozzle" van my Cadac gasstofie (enkelkop tipe wat op die gasbottel vasskroef) se heksagonale kop het morsaf gebreek toe ek dit probeer losdraai het om skoon te maak. Is daar 'n slim plan oor hoe om die gedeelte wat nou agtergebly het uit te haal?