Hi almal
Sien mense stel hulself voor met 'n lys van kieries & ketties, so hier myne...
7.65mm Tanfoglio pistool
.22 Norinco
6.5x57 BRNO
30.06 Musgrave
12Br Harrington&Ridchardson
12Br Winchester 6-shot pump
.45 Taurus 1911
Newbie
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Newbie
Welkom Ludwig. Ek hoop jy geniet dit hier. Dis baie leersaam as jy die tyd vat om te lees en luister na die manne.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Newbie
Ludwig, jou dorp van herkoms seg wat ek wou se - welkom. Sien jy het al baie skietgoed - die Brno en Musgrave is seker erfstukke? Kyk uit na die post oor Musgrave eienaars - voeg jou naam daar by.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LudwigHarmse
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jun 28, 2016 4:43 pm
Re: Newbie
Dankie
Voel altyd tuis tussen mense met dieselfde belangstellings.
Als was erfstukke behalwe Pomp, hy was oorgekoop, die 1911, hy was nuut gekoop- ek was maar nog altyd baie intrigued met die wapen- en die 30.06 is oorgeneem by Pa, hy het opgradeer na 300 Wetherby Mag.
Die 30.06 was een van die laastes voor fabriek in Bloem toegemaak het.
Ek sal die Masgrave link gaan soek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Voel altyd tuis tussen mense met dieselfde belangstellings.
Als was erfstukke behalwe Pomp, hy was oorgekoop, die 1911, hy was nuut gekoop- ek was maar nog altyd baie intrigued met die wapen- en die 30.06 is oorgeneem by Pa, hy het opgradeer na 300 Wetherby Mag.
Die 30.06 was een van die laastes voor fabriek in Bloem toegemaak het.
Ek sal die Masgrave link gaan soek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Si vis pacem, para bellum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Newbie
Welkom, Luwig. Hoop jy geniet dit hier.
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Newbie
Welkom Ludwig van Welkom.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
