Page 1 of 1
.308 die gesoek
Posted: Mon Jun 27, 2016 1:29 pm
by Evert.243
As enige iemand n die set vir n .308 het wat rondle kan julle my laat weet. Dankie
Re: .308 die gesoek
Posted: Fri Jul 01, 2016 3:27 pm
by JPL
Re: .308 die gesoek
Posted: Fri Jul 01, 2016 4:05 pm
by Riebeeker
Ek het 'n Redding De Lux die stel (Neck size, Full size en seating die) met die micrometer op die seating die (later aangekoop). Nuut is die stel nou R1 220 by SO sonder die micrometer. My prys R900 - posgeld vir die koper.
Re: .308 die gesoek
Posted: Fri Jul 01, 2016 4:11 pm
by JPL
Riebeeker,
Hoeveel met die micrometer op?
Re: .308 die gesoek
Posted: Fri Jul 01, 2016 4:42 pm
by Riebeeker
Als en als R900 - dit is die drie dies wat die mirometer insluit op die seating die - posgeld uitgesluit.
Re: .308 die gesoek
Posted: Fri Jul 01, 2016 4:44 pm
by Riebeeker
JPL, ek het dalk te vinnig gelees. Die micrometer het ek later vir rondom R280 by S&O gekoop en toe die "die" se boonste gedeelte uitgeskroef en die micrometer ingeskroef.