Page 1 of 1

Jaracal lid se jagstorie op Aussie forum

Posted: Sun Jun 26, 2016 11:10 am
by tripodmvr
http://aussiehunter.org/hunting/where-t ... ildebeest/

Baie mooi verteltrant oor 'n plaaslike jag. Die Aussies skryf ook lang verhale van hul jagte en ek geniet om dit te lees.

Re: Jaracal lid se jagstorie op Aussie forum

Posted: Sun Jun 26, 2016 1:28 pm
by Fanta300
Kry net 'n lesing oor skootplasing :confused:

Re: Jaracal lid se jagstorie op Aussie forum

Posted: Sun Jun 26, 2016 1:46 pm
by Johan Nel

Re: Jaracal lid se jagstorie op Aussie forum

Posted: Sun Jun 26, 2016 7:40 pm
by Fanta300
Dankie Johan, lekker om te lees. Geluk