Naand manne wie het al met Burris se tech support te doen gehad.
Dit is 'n nuwe funksie op hulle website.
Ek sukkel bietjie om my Veracity 5*25*50 te kalibreer.
Die inligting wat ek kry of uitwerk , werk nie uit in die praktyk nie.
Ek het hulle gekontak vir hulp.
Net een keer van hulle gehoor en toe nie weer op my navrae gereageer nie.
Is nogal teleurgesteld en sukkel steeds om my kalibrasie uit te sort.
Burris site Tech Support Swak diens
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Burris site Tech Support Swak diens
Dis jammer om dit te hoor want hulle het nog altyd flink op my vrae geantwoord.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Burris site Tech Support Swak diens
Ek sien hulle het heelwat artikels oor die verskillende teleskope op hul webtuiste. Het jy al die artikels gelees?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Burris site Tech Support Swak diens
Nee nog nie die artikels gelees nie maar sal gaan kyk.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Burris site Tech Support Swak diens
Ek het gaan kyk maar kry nie die artikels nie.
Presies waar le hulle?
Presies waar le hulle?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Burris site Tech Support Swak diens
http://www.burrisoptics.com/scopes/vera ... -5-25x50mm
Kyk links op die webtuiste is daar Ballistic tools - new
Miskien kan jy daar regkom.
Kyk links op die webtuiste is daar Ballistic tools - new
Miskien kan jy daar regkom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Burris site Tech Support Swak diens
Dankie ek sal daar kyk.