Page 1 of 1

Nuwe/ou lid

Posted: Tue Jun 21, 2016 8:37 am
by Steyr270
Goeie more manne,

My naam is Carl de Kock.

Ek het n lang tyd terug hier gesels.

Ek laat weet net ek is weer terug, het n probleem of twee opgetel en wil graag julle raad en advies inwin.

Ek skiet met n .270 Winchester.

Re: Nuew/ou lid

Posted: Tue Jun 21, 2016 9:19 am
by Hano243
More Carl

Baie welkom. Jy kan gerus jou vrae vra glo jy sal vinnig gehelp word.