more almal, ek wil bietjie kudu se vleis verkoops pryse uitvind aangesien ons n oormaat van kudus het en ek die vleis wil verkoop.. ek weet die slagwinkels koop aan vir R20 per kilogram maar wat's hulle verkoops pryse? wat sal n goeie verkoops prys wees ?
dankie
kudu vleis pryse
- Dawid S
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sat Nov 21, 2015 4:44 pm
Re: kudu vleis pryse
Roden , ek dink die prys sal bepaal word waar jy is en hoe ver jy van die mark is.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: kudu vleis pryse
Kan n man nie een of twee kom afhaal daar nie?
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: kudu vleis pryse
Roden, afhangende van waar jy is sal ek dit kom afhaal vir R20/kg dan hoef jy nie deur al die moeite te gaan met verkoop, vervoer ens. Ek het iemand wat vleis by ons aankoop as ons te veel het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: kudu vleis pryse
Tensy jy hulle laat jag of aan vriende verkoop gaan jy nie baie meers as R20/kg kry nie.Ons koop taamlik wild aan teen R20-22kg dan is dit nog skoon vleis ook. Daar is nou so baie wild wat ewe skielik geskiet moet word ek dink die manne het bq te veel geld probeer maak in die begin van die seisoen en sien hulle sit nou met baieee wild met min gras.
As jy net die ele bok so uit die hand uit wil verkoop sou ek ook maar kyk na R20-25/kg en maar n som maak, om R3500-5000 vir n bok te betaal sonder om hom self te gaan skiet is n bq taai.
As jy net die ele bok so uit die hand uit wil verkoop sou ek ook maar kyk na R20-25/kg en maar n som maak, om R3500-5000 vir n bok te betaal sonder om hom self te gaan skiet is n bq taai.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.