Indien daar van julle is wat PMP 30-06 doppe het wat rondlê en wil verkoop laat weet my, verkieslik in Kaapstad maar sal laat pos as dit nie hier is nie.
Baie dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
PMP Doppe Vir 30-06 Gesoek
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
PMP Doppe Vir 30-06 Gesoek
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: PMP Doppe Vir 30-06 Gesoek
Hoe haastig is jy? Ek het n paar once fired PMP's...maar ek sal eers teen Donderdag by die huis wees en kan pos. Gooi maar n PM as jy belangstel. As jy posgeld dek kan hulle maar vir mahala gaan...
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: PMP Doppe Vir 30-06 Gesoek
Ek PM jou, baie dankie!!!! Glad nie hastig nie
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: PMP Doppe Vir 30-06 Gesoek
Ek het n klomp in JHb as jy nie reg kom nie, seker so by die 200 1 en 2 fired deur mekaar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: PMP Doppe Vir 30-06 Gesoek
Ek het 50 nuwe doppe vir( R 386.46 OF WAT HAVE YOU)
DD
DD
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: PMP Doppe Vir 30-06 Gesoek
Diesel, dit lyk vir my ek gaan rekom tussen Sako en Capt Oblivious, baie dankie vir die offer. Ek kontak jou indien ek nog benodig. Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: PMP Doppe Vir 30-06 Gesoek
Hi Diesel. Do you still have the pmp 30.06 brass for sale? Can you send me a picture? Thanks.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: PMP Doppe Vir 30-06 Gesoek
Verskoon die hi-jack. Manne ek het ook so 170 innie mark. R2 stuk plus postnet, Dit was gekoopte ammo wat geskiet is en nog 1 of 2 keer herlaai is.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
