Page 1 of 1
Nuwe forum lid
Posted: Tue Jun 14, 2016 12:44 pm
by Reinier van Rooyen
Dagse mede jagters,sien uit om lekker saam te gesels!
Re: Nuwe forum lid
Posted: Tue Jun 14, 2016 12:56 pm
by jaracal
Baie welkom. Glo jy sal dit geniet.
Groete
Heinrich
Re: Nuwe forum lid
Posted: Tue Jun 14, 2016 12:59 pm
by tripodmvr
Dagse vangenoot. Van waar se Verroois is jy? Kom deel jou skietgoeters en skiet voorkeure met ons asb.
Re: Nuwe forum lid
Posted: Tue Jun 14, 2016 1:01 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Reinier. As jy gaan saam gesels, is jy op die regte plek.
Is jy dalk familie van ons eie "Driepoot" van Rooyen of is hy van daai deel van die familie wat jy nie wil ken nie.

Re: Nuwe forum lid
Posted: Tue Jun 14, 2016 1:29 pm
by Boesman10
Welkom Reinier
Re: Nuwe forum lid
Posted: Tue Jun 14, 2016 1:34 pm
by VdWalt
Welkom... ek dink ek het al 'n boog by jou gekoop of aan jou verkoop......
Re: Nuwe forum lid
Posted: Fri Jun 17, 2016 9:42 am
by Reinier van Rooyen
Dankie manne, ek is seker ek gaan hom "kwaai like"!
Gawie & Tripodmvr, ons is van die van Rooy's van Steenbokpan distrik,maar seker dis moontlik dat ons verlangs familie kan wees
VdWalt, yes dis ek ja,jy het so paar jaar terug by my 'n boog gekoop.
Ek jag meestal maar in die bosveld daar in my hartland!
Re: Nuwe forum lid
Posted: Sun Jun 19, 2016 11:30 pm
by Lukie
Baie welkom.