Verskillende van maak punte: is daar 'n tabel met vergelykin

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Balljoint
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am

Verskillende van maak punte: is daar 'n tabel met vergelykin

Post by Balljoint »

Ek sal graag wil sien hoe verskillende vervaardigers se produkte teen mekaar opweeg.

Daar is tog vervaardigers wat dieselfde goed maak? Hoe weeg dit teen mekaar op?
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Verskillende van maak punte: is daar 'n tabel met vergel

Post by Aceofspades »

Hi Balljoint

Ek het nou die dag jou post weer gesoek en toe dieselfde op Andre007 se post geplaas. Die is 'n redelike vergelyking in gewig, lengte, BC, ens. Die data is meerendeels vanaf die vervaardigers, dus gaan daar verskille wees in die werklike data en wat jy hier sien. Vervaardigings prosesse word verbeter en / of rou materiaal verskille kruip in wat dan die data verander:

http://www.shootforum.com/forum/bulletdb.html

Hoop dit help
Balljoint
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am

Re: Verskillende van maak punte: is daar 'n tabel met vergel

Post by Balljoint »

Aceofspads wrote:Hi Balljoint

Ek het nou die dag jou post weer gesoek en toe dieselfde op Andre007 se post geplaas. Die is 'n redelike vergelyking in gewig, lengte, BC, ens. Die data is meerendeels vanaf die vervaardigers, dus gaan daar verskille wees in die werklike data en wat jy hier sien. Vervaardigings prosesse word verbeter en / of rou materiaal verskille kruip in wat dan die data verander:

http://www.shootforum.com/forum/bulletdb.html

Hoop dit help
Dankie, dit is net waarna ek gesoek het.
Post Reply