Page 1 of 1

Kalenders van kompetisies

Posted: Mon Jun 13, 2016 11:35 am
by Heinds
Dagse Menere,

Is daar 'n jaar/maand kalender wat die moeitewerd is om te volg waar 'n mens kan sien watse veldskiete of gong skiete voorle? Op die oomblik kyk ek maar net na kaapjag se kalender en kry eposse maar mis baie ander geleenthede wat hulle nie noodwendig dek nie.

Enige raad?

Groete

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Mon Jun 13, 2016 1:15 pm
by Gawie(13mm)
Kies jou vriende beter! ;D
Kaapjag se kalender meld net die skietgeleenthede en kompetisies wat onder hul faandel plaasvind. Dit sluit meeste van SA jaggeweer se kompetiesies in.
SA jagters doen dieselfde. Kry dus 'n vriend wat aan hulle behoort en laat hy sy epos so opstel dat dit outomaties die eposse vir jou aanstuur.

S&O en Wildman het ook "epos" lyste waarop jy kan inteken. Hul borg die meeste van die kompetiesies en stuur dus ook inligting uit tov geleenthede.

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Mon Jun 13, 2016 2:31 pm
by Heinds
Gawie(13mm) wrote:Kies jou vriende beter! ;D
Kaapjag se kalender meld net die skietgeleenthede en kompetisies wat onder hul faandel plaasvind. Dit sluit meeste van SA jaggeweer se kompetiesies in.
SA jagters doen dieselfde. Kry dus 'n vriend wat aan hulle behoort en laat hy sy epos so opstel dat dit outomaties die eposse vir jou aanstuur.

S&O en Wildman het ook "epos" lyste waarop jy kan inteken. Hul borg die meeste van die kompetiesies en stuur dus ook inligting uit tov geleenthede.
Ek dog dan ons is vriende!? ;)

Thanks Gawie

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Wed Apr 03, 2019 8:34 am
by Smitstertjies
Kan die manne dalk bietjie hier datums gooi van kompetisies wat julle van weet.

Is daar enige kompetisies 4 Mei in Gauteng omgewing? Spesifiek gongskiet/LA skiet

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Wed Apr 03, 2019 8:38 am
by jankraay
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/e2e200b9987220c00844215ec8e1cb6f.jpg

ALRHA 2019 datums.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Wed Apr 03, 2019 9:32 am
by Capt. Yoda
Eish daai 3Aug gaan nag wees

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Wed Apr 03, 2019 9:32 am
by andre007
Heinds, dis nou wel n SAJ kalender, maar hulle bied ook gong-en veldskiet kompetisies aan https://secure.sahunters.co.za/GlobalCalendar.aspx

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Wed Apr 03, 2019 10:26 am
by Izak H
Kan iemand nie hier so 'n Kalender opstel waar ons kan kyk en byvoegings maak nie ?

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Thu Apr 11, 2019 9:06 am
by Vlakvark Soldaat
Izak H wrote:Kan iemand nie hier so 'n Kalender opstel waar ons kan kyk en byvoegings maak nie ?
Great idee, en dit moet organiseerders se kontak besonderhede ook insluit...

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Thu Apr 11, 2019 9:54 am
by Smitstertjies
Dit sal gaaf wees. Dan kan lede sommer dit hier opsit as hulle weet wan skole/kerke ens. se kompetisies. Ek sien dit raak nou n gewilde ding. Plaas van golfdae word skietdae gereel.

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Thu Apr 11, 2019 10:16 am
by musgrave270
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190411/288fb4fc829faa47b2a024e2137ad77a.jpg

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Thu Apr 11, 2019 3:26 pm
by WSM
Sien aangeheg

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Fri Apr 26, 2019 4:35 pm
by Izak H
[IMG][/IMG]
IMG-20190426-WA0002.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Sat May 18, 2019 10:43 am
by Diesel Dog
08 Jun-01 Jan 1970 https://www.facebook.com/events/595359737634706/

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Sat May 18, 2019 10:44 am
by Diesel Dog
08 Jun-01 Jan 1970 https://www.facebook.com/events/595359737634706/

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Sat May 18, 2019 5:45 pm
by Gawie(13mm)
Diesel Dog wrote:08 Jun-01 Jan 1970 https://www.facebook.com/events/595359737634706/

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Nie geweet die soort langafstand skiet is al vir 49 jaar aan die gang nie. ;D

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Sat May 18, 2019 6:05 pm
by Diesel Dog
Gawie(13mm) wrote:
Diesel Dog wrote:08 Jun-01 Jan 1970 https://www.facebook.com/events/595359737634706/

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Nie geweet die soort langafstand skiet is al vir 49 jaar aan die gang nie. ;D
Ja ons lees al lank die wind :-[( copy en paste)

DD

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Sat Jul 13, 2019 4:58 pm
by musgrave270
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190713/c00b3fb57d018caa10ba94ef54f77409.jpg

Re: Kalenders van kompetisies

Posted: Sat Jul 13, 2019 6:12 pm
by Izak H
Ons bied gomg skiet aan buite Cradock die 14 Sept
Screenshot_20190713-181111_WhatsApp.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk