Ek kyk nou al n geruime tyd na spotting scopes en lees al wat ek kan. Ek het my begroting al twee keer aangepas hahahaha
Watter spotting scope sal julle kies?
Nikon Fieldscope ed 82
Kowa tsn82sv
Die Nikon het goeie reviews werelwyd, is al lank in produksie, maar die Kowa word baie vir skiet doeleindes aangewend. Ek is bewus dat die Kowa het standaard glas, maar blyk om nogsteeds goed te wees. Het enige van julle al deur die Kowa tsn82sv deurgekyk? Al wil ek ....kan ek nou nie by die Kowa Prominar se prys uitkom nie.......hahaha
Ek het nog nie deur die kowa self gekyk nie, maar in my soeke wel deur vele ander make en hier staan die Nikon vir my uit, sy detail en beeld is mooi en helder vir my.
Groete


