Page 1 of 1

blesbokke om te jag

Posted: Sun Jun 12, 2016 7:03 pm
by johans
ek het 16blesbokke om te skiet hier,r1300 per kop.sluit dagfooi,slag en voertuig in

Re: blesbokke om te jag

Posted: Mon Jun 13, 2016 7:00 am
by NicoSmit
Dis jammer jy is so ver van die wesrand af ek soek nog 'n blesbok of 3

Re: blesbokke om te jag

Posted: Mon Jun 13, 2016 8:39 am
by Doomslayer
Daai is darem 'n billike prys - ek sien 'n man hier in BLoemfontein adverteer pakket met 15 blesbokke vir R30 000 - VAT uitgesluit. Dagfooie ens moet ook nog bykom...

Re: blesbokke om te jag

Posted: Mon Jun 13, 2016 9:20 am
by johans
Doomslayer wrote:Daai is darem 'n billike prys - ek sien 'n man hier in BLoemfontein adverteer pakket met 15 blesbokke vir R30 000 - VAT uitgesluit. Dagfooie ens moet ook nog bykom...
my sal my nie glo hoe baie stront het ek gekry op fb oor my prys te "duur" is nie

Re: blesbokke om te jag

Posted: Mon Jun 13, 2016 9:22 am
by Geno
Ek stem. Die prys is baie goed.

As ek 'n datum kon vasmaak, sou ek sommer al 16 gaan skiet het. Ek kan egter nie nou vir Johan 'n vaste datum gee nie.

Re: blesbokke om te jag

Posted: Mon Jun 13, 2016 9:49 am
by Trompie
johans wrote:
Doomslayer wrote:Daai is darem 'n billike prys - ek sien 'n man hier in BLoemfontein adverteer pakket met 15 blesbokke vir R30 000 - VAT uitgesluit. Dagfooie ens moet ook nog bykom...
my sal my nie glo hoe baie stront het ek gekry op fb oor my prys te "duur" is nie

Ag party mense is net simpel. Wat dink hulle kos wild deesdae?
1300 is heel billik!

Re: blesbokke om te jag

Posted: Mon Jun 13, 2016 9:52 am
by NicoSmit
Dis hoekom ek sĂȘ Smithfield is net so bietjie te ver anders was ek daar

Re: blesbokke om te jag

Posted: Mon Jun 13, 2016 10:55 am
by johans
hierdie is nie my eie bokke nie.ekt myne laat skiet vir 1k

Re: blesbokke om te jag

Posted: Mon Jun 13, 2016 11:02 am
by NicoSmit
Jy ken nie dalk iemand Johannesburg se kant van Bloem wat blesbokke het vir daardie prys nie?

Re: blesbokke om te jag

Posted: Mon Jun 13, 2016 11:06 am
by johans
nee jammer nico

Re: blesbokke om te jag

Posted: Mon Jun 13, 2016 4:30 pm
by LeonS
Is daar akkommodasie of is dit n dagjag?

Re: blesbokke om te jag

Posted: Tue Jun 14, 2016 3:15 pm
by johans
LeonS wrote:Is daar akkommodasie of is dit n dagjag?
as jy bereid is om n huis met my te deel ja