My eerste varkie
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
My eerste varkie
Ek was Saterdag oggend bevoorreg om my eerste varkie op n vriend se plaas te skiet. Ek het hierdie week ook geleentheid gehad om met die hulp van dieselfde vriend my eerste rondtes self te laai ook. varkie was 45 kg aan die hak
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: My eerste varkie
Geluk Johan, mooi varkie!!
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: My eerste varkie
Nou is die rekening oop
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: My eerste varkie
Lekker man!
45kg is n mooi size vark. Cabbenossi, russians, kaas wors....
Geluk!
45kg is n mooi size vark. Cabbenossi, russians, kaas wors....
Geluk!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My eerste varkie
Geluk Johan. Jy het nie dalk met 'n 270 geskiet nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: My eerste varkie
Dankie Oom. Hehe. Nee ek het maar my 30-0kwes gebruik. Hy kwes nou alles mooi in die kop of op die blad. Maar dalk moet ek hom maar ruil vir n 270. Dit is mos DIE kaliber.tripodmvr wrote:Geluk Johan. Jy het nie dalk met 'n 270 geskiet nie?
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: My eerste varkie
Sjoe, ek moes nou my -06 se ore toe druk sodat sy dit nie hoor nie...JohanvanZyl wrote: Nee ek het maar my 30-0kwes gebruik. Maar dalk moet ek hom maar ruil vir n 270. Dit is mos DIE kaliber.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: My eerste varkie
Ashley voor ek geslap raak wil ek dit baie duidelik maak dat ek n 30-06 man is deur en deur. As ek n 270 wil hê sal ek net klein koeltjies in my 30-06 laai. ( Alles alles tong in die kies voor ek regtig geklap word)Ashley wrote:Sjoe, ek moes nou my -06 se ore toe druk sodat sy dit nie hoor nie...JohanvanZyl wrote: Nee ek het maar my 30-0kwes gebruik. Maar dalk moet ek hom maar ruil vir n 270. Dit is mos DIE kaliber.
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: My eerste varkie
Nee wat ek check maar net....
Mooi gejag!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: My eerste varkie
HaHa!
mooi varkie daai!
mooi varkie daai!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My eerste varkie
Bloedstreep van die neus tot by die foefen valve dui gewoonlik op 'n 270. Jy het hom hard geslaan met die 30-sukses. Tipe koeël gebruik?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: My eerste varkie
Oom Driepoot. Met die afslag het hy op slagtafeltjie gelê. Dit is dalk die bloederigheid op die rug. Het hom net na die foto mooi gewas. Moes dalk voor die foto. Het hom van die kant af in die kop geskiet. 150gr proamm punte.tripodmvr wrote:Bloedstreep van die neus tot by die foefen valve dui gewoonlik op 'n 270. Jy het hom hard geslaan met die 30-suses. Tipe koeël gebruik?
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Re: My eerste varkie
Mooi varkie daai Johan! My lang wag is amper verby. Ry self more oggend vroeg vroeg Swartwater se kant toe. Sal probeer om die bloed af te was voor ek fotos neem

Hennie
.308 CZ 550 Lux
.308 CZ 550 Lux
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: My eerste varkie
Baie geluk, dit is 'n baie mooi varkie daai.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: My eerste varkie
Mooi vark, baie geluk.
Net my opinie oor 30-06 of 270.
Ek skiet met 'n 270 met Sierra Gameking 140gr HPBT punte. Hy skiet bietjie minder stukkend as 'n 30-06 met 180 gr loodpunte as ons op dieselfde plek op die bok se lyf sou skiet, my neef skiet met hulle. Die lank en die kort is, beide kalibers gaan vleis stukkend skiet. Beide is egter ook akuraat genoeg om kop- of nekskote te skiet. Leer dus jou geweer en patrone goed en skiet daarmee die skoot waarmee jy vertroud is en waar jy die sekerste is die bok gaan 'n doodskoot kry.
Lekker jag
Net my opinie oor 30-06 of 270.
Ek skiet met 'n 270 met Sierra Gameking 140gr HPBT punte. Hy skiet bietjie minder stukkend as 'n 30-06 met 180 gr loodpunte as ons op dieselfde plek op die bok se lyf sou skiet, my neef skiet met hulle. Die lank en die kort is, beide kalibers gaan vleis stukkend skiet. Beide is egter ook akuraat genoeg om kop- of nekskote te skiet. Leer dus jou geweer en patrone goed en skiet daarmee die skoot waarmee jy vertroud is en waar jy die sekerste is die bok gaan 'n doodskoot kry.
Lekker jag
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: My eerste varkie
Hallo Stefan. Stem saam met jou. En die tipe punt wat jy laai maak tog sekerlik ook n verskil. Ek sien jy is van die Suide! 8 Julie stempel hulle my paspoort by Rietfontein. Gaan bietjie by my oupa kuier in Aroab en so rukkie by my oom in Aranos.Kan nie meer wag nie! My oupa skiet 270 al vir baie jare. Niks fout met 270 nie ek het ook al voorreg gehad om paar bokke met hom te skiet toe ek en my broer nog te jonk was vir lisensies.Stefan Fourie wrote:Mooi vark, baie geluk.
Net my opinie oor 30-06 of 270.
Ek skiet met 'n 270 met Sierra Gameking 140gr HPBT punte. Hy skiet bietjie minder stukkend as 'n 30-06 met 180 gr loodpunte as ons op dieselfde plek op die bok se lyf sou skiet, my neef skiet met hulle. Die lank en die kort is, beide kalibers gaan vleis stukkend skiet. Beide is egter ook akuraat genoeg om kop- of nekskote te skiet. Leer dus jou geweer en patrone goed en skiet daarmee die skoot waarmee jy vertroud is en waar jy die sekerste is die bok gaan 'n doodskoot kry.
Lekker jag
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: My eerste varkie
Johan, ek is 'n suide boorling. Die Aroab mense ken ek goed en Aranos mense van skooldae af, jy het wraggies goeie kuierplekke...
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: My eerste varkie
Die beste plek in die wêreld is tussen die rooi duine!Stefan Fourie wrote:Johan, ek is 'n suide boorling. Die Aroab mense ken ek goed en Aranos mense van skooldae af, jy het wraggies goeie kuierplekke...
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: My eerste varkie
Mooi gegooi!
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: My eerste varkie
Hallo Johan. Mooi vark. Is hulle taai en moeilik om neer te sit? Hoe smaak hy?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP