jaggeleendheid in suid vtystaat
Posted: Thu Jul 07, 2011 8:34 pm
Goeie naand aan almal!
Ek het n klomp wild wat als gejag moet word in die Smithfield/trompsburg area.die grond eienaar wil al die wild laat skiet omrede hy die kamp aan die buurman wil verhuur
Die jag formaat sal bakkie of loop en bekruip wees.daar is oornag,slag en koel geriewe.sal more fotos oplaai as ek terug van die plaas af is.die pryse behoort heel billik te wees.sal maandag pryse opsit sodra ek weet hoeveel manlike/vroulike diere daar is.
Die eerste paar groepe behoort goeie kanse te kry omrede die wild nog mak is.die plaas redelik groot maar die wildskamp is so 260 hektaar.Dit is n tipiese platgras vrystaat plaas.ek sal die jagters self vergesel.jag sal net oor naweke kan plaasvind tensy daar rerig baie bokke deur n groep geskiet wil word.diT is die wild getalle wat beskikbaar is.DAAR SAL N JAGBAKKIE BESKIKBAAR WEES MAAR EIE VOERTUIE KAN OOK GEBRUIK WORD
WIT BLESBOKKE -20
VLAKTE SEBRAS -7
ROOI HARTBEESTE -18
SPRINGBOKKE
(13 GROOT KALAHARI BOKKE) -40
DAGFOOI R100/PERSOON
OORNAGFOOI R100/PERSOON
GROOT SAKKE HOUT BESKIKBAAR TEEN R35/SAK
PM OF SKAKEL MY GERUS OP 084 592 6299
JULIAN ENGELBRECHT