Goeie dag,
My naam is Raymond Brasington. Ek bly in Alberton. Ek is nuut op Jaracal, maar lees al 'n geruime tyd die posts, en geniet dit baie. Die kennis wat 'n mens opbou is ongelooflik. Baie mal oor jag en herlaai, en wil begin papier ver skied. Ek skied tans met n Tikka 30-06, en wag vir my 243 Savage LRP se lisensie. Sien eit om saam te praat.
Groete
Ray
Nuwe Lid
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm