Page 1 of 1

Hernuwing van lesensies

Posted: Tue Jun 07, 2016 8:44 am
by walter404
Goeie More

Ek wil net asb weet wie het dalk vir my die aansoek papiere vir hernuwing van n lesensies. Dink dit is SAPS 534? :o

Baie dankie

Walter

Re: Hernuwing van lesensies

Posted: Tue Jun 07, 2016 9:28 am
by Toyrsi
Hi Walter. Jy kan al die dokumente van SAPS se site aflaai en invul.
Hoop dit help

Re: Hernuwing van lesensies

Posted: Tue Jun 07, 2016 9:31 am
by walter404
Baie dankie Toyrsi

Was net bang dit is ou dokumente. Jy weet mos ons land

Mooi bly

Re: Hernuwing van lesensies

Posted: Tue Jun 07, 2016 11:27 am
by Deon R