HERLAAI VAN MARTINI HENRY

Post Reply
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

HERLAAI VAN MARTINI HENRY

Post by Frikkie Coetzee »

More

Kan iemand my dalk help met die herlaai van die Martinie Henry en gedraaide doppe.

Ek sukkel om swartkruit te kry in die platteland en sal graag rookloos wil gaan. Malcolm Cobb skryf daaroor en raai dit af.

Die kamers verskil baie en ek verloor doppe wat bars voor ek akkurate ladings kry. Gebruik die 45-405 RCBS mould. om punte te giet.

Frikkie
Cradock
Post Reply