Meopta zd 6-24x56
-
seekoegat
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 28, 2009 12:13 pm
Meopta zd 6-24x56
Het enige iemand ervaring van die teleskoop, sal hy werk vir jakkelse in die nag en so nou en dan baanskiet, waar ek wil dial ? Dankie
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Meopta zd 6-24x56
Ek skiet jakkalse met so 1 en het nog 1 op n 6.5x47lapua.
Werk uitstekend in albei gevalle en stel ook presies.
Groete Freddie
Werk uitstekend in albei gevalle en stel ook presies.
Groete Freddie