Page 1 of 1
Gesoek: Barnes Vortex 25-06 te ruil
Posted: Fri May 27, 2016 8:44 am
by Sako75
More manne,
Ek is opsoek na so 40 tot 60 Barnes Vortex 25-06 100gr te ruil asseblief.
Baie dankie
Re: Gesoek: Barnes Vortex 25-06 te ruil
Posted: Sun May 29, 2016 9:22 pm
by Vlakvark Soldaat
Ek het n pakkie van 100 Nosler Balistic Tip in 100gr. Laat weet maar of dit kan help. Wat het jy te ruil Sako?
Re: Gesoek: Barnes Vortex 25-06 te ruil
Posted: Mon May 30, 2016 7:09 am
by tripodmvr
Waar bly Sako75? Jy sal reaksie kry as jou profiel se blyplek vertoon in watter omgewing jy is. Kyk bo by "User Control Panel"