Page 1 of 1

Barnes 130gr TTSX .30cal te koop?

Posted: Tue May 24, 2016 10:46 am
by Kotze .204R
Hi julle ek het so tydjie terug iemand se post gesien wat die baie mooi in sy 308 plank skiet maar ek lees dit nou mis vir 1 of ander rede kan iemand my dalk se wie het van die punte in vooraad?

Re: Barnes 130gr TTSX .30cal te koop?

Posted: Tue May 24, 2016 3:29 pm
by Predator
PM gestuur,

Groete