Page 1 of 1

Nuut hier

Posted: Fri May 20, 2016 12:05 pm
by Handgunhunter
Dagsê,

Alle dinge wat goed begin, is 'n eerste tree in die regte rigting.

Ek is nou hier en ek glo dit gaan goed wees om in al die besprekings, menings en kennis te deel.

Dankie daarvoor.

Re: Nuut hier

Posted: Fri May 20, 2016 12:09 pm
by Hano243
Welkom Danie, Glo jy sal dit geniet hier.

Re: Nuut hier

Posted: Fri May 20, 2016 4:39 pm
by tripodmvr
Welkom Danie. Vertel meer van jou skietgoeters en jou belangstellings.

Re: Nuut hier

Posted: Fri May 20, 2016 5:17 pm
by Sybrandz
Baie welkom, jy gaan dit geniet.

Re: Nuut hier

Posted: Tue May 31, 2016 8:21 am
by Hano243
Baie Welkom Danie

Re: Nuut hier

Posted: Tue May 31, 2016 8:25 am
by Jurgen Visser
Welkom ja , nuskurrrriiggg , met watter hand wapens jag jy ?

Re: Nuut hier

Posted: Tue May 31, 2016 8:29 am
by Bigfoot
Welcome Danie

You will definitely enjoy the forum, hope you have lots of time at your disposal
:)

Re: Nuut hier

Posted: Tue May 31, 2016 10:03 am
by Boesman10
Welkom op die forum Danie

Re: Nuut hier

Posted: Tue May 31, 2016 4:31 pm
by jamalley
Welkom Danie