Hello Manne
Ek stel belang in die Nikon L700 scope met die ingeboude rangefinder, maar safari se hulle het baie probleme met hom gehad op die recoil van groter kalibers.
Ek wil hom graag op my mauser .270 sit en 130gr skiet.
Het enige iemand dalk ondervinding in die scope?
Ek hoor graag van julle
Groete
Johann
Nikon L700
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nikon L700
Hoekom sit jy nie eerder die Burris elimenator op nie? Ekt nog nie gehoor die manne kla oor hom nie?
Groentis
Groentis