Page 1 of 1
Nuwe Groentjie
Posted: Tue May 17, 2016 2:54 pm
by Blouberg
Goeie dag Almal
Ek is woonagtig in Brackefell in die Kaap.
Ek probeer om elke jaar 'n bok of 3 op my kerfstok te sit met die 30.06.
En het onlangs die 9mm aangeskaf.
Ek wil graag inskakel by die plaaslike lede in die Wes Kaap wat my meer sal kan leer oor herlaaing en wat ek alles sal benodig.
Groete
Blouberg
Re: Nuwe Groentjie
Posted: Tue May 17, 2016 3:05 pm
by jamalley
Welkom Rudi
Re: Nuwe Groentjie
Posted: Tue May 17, 2016 3:33 pm
by Andre308
Baie welkom.
Re: Nuwe Groentjie
Posted: Tue May 17, 2016 3:38 pm
by Toyrsi
Welkom Rudi
Re: Nuwe Groentjie
Posted: Tue May 17, 2016 4:08 pm
by Boesman10
Welkom Blouberg ala Rudi
Re: Nuwe Groentjie
Posted: Tue May 17, 2016 5:05 pm
by THOMAST
Hallo Blouberg, welkom hier.
Jy kan my 'n PM stuur n dan kan ons gesels. Ek help graag.
Re: Nuwe Groentjie
Posted: Tue May 17, 2016 6:40 pm
by alecjohnson
Welkom!!! help graag die wat gehelp wil word!
Re: Nuwe Groentjie
Posted: Tue May 17, 2016 8:37 pm
by Blouberg
Dankie Ek voel sommer nou tuis.
Ek sal julle pm.
Groete
Blouberg
Re: Nuwe Groentjie
Posted: Tue May 17, 2016 9:01 pm
by Jacquesb
Welkom Rudin
Geniet die forum.
Re: Nuwe Groentjie
Posted: Wed May 18, 2016 5:33 pm
by JTM
Sjoe, die Brackenfellers slaan toe. Welkom Blouberg en geniet die site!
Re: Nuwe Groentjie
Posted: Wed May 18, 2016 5:35 pm
by JTM
Thomas is die regte man vir alle herlaai vrae. Dit is handig om hom plaaslik net op in die pad te hĂȘ. Jy is welkom om ook op my nommer te druk.